Lyrics

Kyk uit vir jouself in die donker Die liggies is skaars maar dis helder Pasop vir die wat jou blind maak Dra jou Hard op jou mou Jou siel in jou sak Gedagtis in jou hart En wees eerlik met jouself Wees eerlik Ooooooooo Wees oop om te val deur die lewe Vervelig aspris skuif ons nader Aan die wat ons heel maak Dra jou Hard op jou mou Jou siel in jou sak Jou gedagtis in jou hart En wees eerlik met jouself Wees eerlik Hopelik sal 'n hoop geluk Help dat ek hier uitkom Eks jammer ek se wat ek dink Moet ek eerder dink wat ek sê? Hopelik sal 'n hoop geluk Help dat ek hier uitkom Eks jammer ek se wat ek dink Moet ek eerder dink wat ek sê? Hopelik sal 'n hoop geluk Help dat ek hier uitkom Eks jammer ek se wat ek dink Moet ek eerder dink wat ek sê? Hopelik sal 'n hoop geluk Help dat ek hier uitkom Eks jammer ek se wat ek dink Moet ek eerder dink wat ek sê? Hopelik sal 'n hoop geluk Help dat ek hier uitkom Eks jammer ek se wat ek dink Moet ek eerder dink wat ek sê? Hopelik sal 'n hoop geluk Help dat ek hier uitkom Eks jammer ek se wat ek dink Moet ek eerder dink wat ek sê? Ooooooooooo Ooooooooo
Writer(s): Bouwer Bosch Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out