Music Video

Liezel Pieters - Meer As Net Vriende (Live at The Shack, Pretoria, 2017)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Lyrics

Die oranje rooi, bosveld son Laat lê sy kop op die horison En ek droom Van jou As ek my kry, sit ek en droom ek van jou Onder die doringboom Die bosveld maan In my sterre tent Voel verlae En ek droom van jou As ek my kry, sit ek en droom van jou Oor iets wat jy nie weet nie Iets wat ek nog nie vir jou kon sê nie Ek my hart vir jou oop Ons het die lank pad geloop Kyk in jou oë en sien jy's lief vir my Meer as net vriende Jy's lief vir my Maak my hart vir jou oop Ons het die lank pad geloop Kyk in jou oë en sien jy's lief vir my Meer as net vriende Jy's lief vir my Meer as net vriende Ek's lief vir jou Die oggendson Soen die hemel blou Kaalvoet loop op die oggend dou Hand aan hand met jou Ek kan nie glo ek is hier by jou Na jare saam Sien ek nou eers Hoe perfek ons twee kan wees Hand aan hand met jou Ek kan nie glo ek is hier by jou Ek is in jou hande Alles het verander Ek maak my hart vir jou oop Ons het die lank pad geloop Kyk in jou oë en sien jy's lief vir my Meer as net vriende Jy's lief vir my Maak my hart oop Ons het die lank pad geloop Kyk in jou oë en sien jy's lief vir my Meer as net vriende Jy's lief vir my Meer as net vriende Ek's lief vir jou Ons veld liefde Meer as net vriende Ons veld liefde Meer as net vriende Ek maak my hart vir jou oop Ons het die lank pad geloop Kyk in jou oë en sien jy's lief vir my Meer as net vriende Jy's lief vir my Ek maak my hart vir jou oop Ons het die lank pad geloop Kyk in jou oë en sien jy's lief vir my Meer as net vriende Jy's lief vir my Meer as net vriende Ek's lief vir jou Meer as net vriende Ek's lief vir jou
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Pieters Liezel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out