Lyrics

Soos die aand deur die donker sny Het daar 'n engel hier verskyn My hart gevoel hier is gevaar Want ek kon nie ophou na jou staar Ek het so lank vir jou gewag Mooiste prinses van die nag Is dit soutigheid of malligheid Wat ek kan nie ophou na jou kyk Dansvloer liefde Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit Deur die ritme van die nag Het ek en jy gedans 'N Nuwe liefde saam O en dansvloer liefde Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit Deur die ritme van die nag Het ek en jy gedans 'N Nuwe liefde saam 'N Nuwe liefde saam Hoe bewonder elke tree Wat jy hier in my hart kom gee Lank gesoek maar dis nou klaar Toe ek vanaand vir jou gewaar Ek sal vir ewig vir jou wag Mooiste prinses van die nag Is dit soutigheid of malligheid Wat ek kan nie ophou na jou kyk Dansvloer liefde Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit Deur die ritme van die nag Het ek en jy gedans 'N Nuwe liefde saam O en dansvloer liefde Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit Deur die ritme van die nag Het ek en jy gedans 'N Nuwe liefde saam 'N Nuwe liefde saam Saam sal ons oor die lewe dans En ons liefde in ritme voel Ek beloof aan jou Net aan jou Ek sal vir altyd hier wees Dansvloer liefde Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit Deur die ritme van die nag Het ek en jy gedans 'N Nuwe liefde saam Dansvloer liefde Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit Deur die ritme van die nag Het ek en jy gedans 'N Nuwe liefde saam O en dansvloer liefde Kon ek voel toe jy jou arms om my lyf sit Deur die ritme van die nag Het ek en jy gedans 'N Nuwe liefde saam 'N Nuwe liefde saam Dansvloer liefde Dansvloer liefde
Writer(s): Wells Desmond Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out