Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré
Elandré
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Ek en jy luister Na die reën in die duister. Klou aan my. Lakens en ligte. Twee vlugtelinge. Gloei teen my. Soos my vingers hardloop oor die lyne. Ryk my hand uit na die vlam jy's myne. Al wat ek onthou is die hout vloer en jou vorm. Los jou naam op my. Jy's die stilte voor die storm. Los jou naam op my. Jy's die stilte voor die storm. Jy is my leef lyn. Jy's die asem wat ek haal. Rigting en chaos, Ek sien deur jou. Ek sien jou kaal. Soos my vingers hardloop oor die lyne. Ryk my hand uit na die vlam jy's myne. Al wat ek onthou is die hout vloer en jou vorm. Los jou naam op my. Jy's die stilte voor die storm. Los jou naam op my. Jy's die stilte voor die storm. 'N Stoep lig brand soos ek jou weg soek Deur die muur. Wys jou hande wat jy wil doen. Dis hopeloos. Ons al twee is ewe broos. Soos my vingers hardloop oor die lyne. Ryk my hand uit na die vlam jy's myne. Al wat ek onthou is die hout vloer en jou vorm. Los jou naam op my. Jy's die stilte voor die storm. Los jou naam op my. Jy's die stilte voor die storm. Stilte voor die storm. Stilte voor die storm.
Writer(s): Schwartz Elandre Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out