Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Songwriter

Lyrics

Sit die ligte aan... "Jy sê jy's klaar met liefde & met omgee Jy sê dit vat die beste uit jou uit En jy het als gegee wat jy gehad het Is jou eensaamheid 'n feit Dit hang nog ini skadus van jou woorde Dit lui nog soos die klokke in die nag Dit speel nog ini hoeke van jou oë In jou kuiltjie as jy lag Dan land daar 'n engel En al wat jy dink jy geweet het Is verkeerd Sit die ligte aan, op jou aanloopbaan Want 'n engel soek 'n plek om in jou hart te land... sit dit aan! Jy sê jy knip jou telefoon se drade Jy wil net alles uit jou lewe vee Wie sal weet wat in jou hart gebeur het As jy onder water skree Gee my kans om jou weer te bereik Gee my kans om jou weer terug te vind Laat my net my arms om jou toesluit Dat jy weer oor liefde sing..."
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out