Lyrics

In hierdie woonbuurt wen niemand nie Elektriese heinings hou die skelms uit Uit Kerke soos vuurpyle staan die strate vol Ek is lui en my buurman is dood O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer Ek lewe, ek belowe In die skole leer niemand nie Onderwysers wat rook by die vensters uit Uit Bottels soos landmyne lê die parkies vol Ons braai vanaand en ons braai more O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer Ek lewe, ek belowe Deur die skrefies in die blindings Straal die son sy lig op ons wêreld uit Dit raak te warm hier binne Ek slur al my sinne Ek was al in Sun City, ek was al in Transkei Dit raak te warm hier binne Ek slur al my sinne Ek lewe, ek belowe Ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad huis toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer Ek lewe, ek belowe Ek lewe, ek belowe Ek lewe, ek belowe Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer Net een uur op pad werk toe in die verkeer Ek lewe, ek belowe
Writer(s): Francois Badenhorst, Frederick Den Hartog, Jedd Ralph Kossew, John Hunter Eddington Kennedy, Pierre Greeff, Rudolph Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out