Music Video

Featured In

Listen to Volgende Stap by Joe Foster
ALBUMVolgende StapJoe Foster
Listen to Joe Foster Essentials featuring Joe Foster
PLAYLISTJoe Foster EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Joe Foster
Joe Foster
Producer

Lyrics

Ek soek 'n weg soek 'n plek om jou hart terug te vra Ek het die prys het die skuld met my afstand betaal Gee my net 'n kans dalk maak ek jou beter verstaan Wat kan ek doen om met jou vrede te maak Kan ek aan jou raak jou vashou Kan ek jou opraap Dis al hoe ons kan vrede maak Sal jy aan my vat aan my vasklou Kan ek jou opraap Hoe anders gaan ons vrede maak Vrede kan maak Ek het al alles probeer om met jou reg te maak Ek is kaal ek voel siek die gevoel kan geen man alleen dra Gee my net 'n kans ek het al beter geraak Wat kan ek doen om met jou vrede te maak Kan ek aan jou raak jou vashou Kan ek jou opraap Dis al hoe ons kan vrede maak Sal jy aan my vat aan my vasklou Kan ek jou opraap Hoe anders gaan ons vrede maak Vrede maak Kan ek aan jou raak jou vashou Kan ek jou opraap Dis al hoe ons kan vrede maak Sal jy aan my vat aan my vasklou Kan ek jou opraap Hoe anders gaan ons vrede maak Vrede kan maak
Writer(s): Joe Foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out