Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Christian Wolf
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Het jy gewonder wat as Jy hierdie kans nou gaan vat Tel net tot tien jy sal dit duidelik sien Luister jy vir daardie stem Wat skreeu en sê jy gaan wen Met harde klippe kou Met bloed en sweet Swem jy Sterker as die strome Ry jy Saam met al die golwe Staar jy Klein op na die berge Maak los die leeu in jou Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Steek uit jou hande na die hemel bo Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Jy weet daar's baie wat in jou bly glo Sit jy of staan jy jou man Voel jy wat binne jou brand Sal jy die vuishou keer en weer probeer Hou jy jou oog op die doel Jy ken, jy soek die gevoel Hoekom nog wag Dis dalk jou laaste dag Swem jy Sterker as die strome Ry jy Saam met al die golwe Staar jy Klein op na die berge Maak los die leeu in jou Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Steek uit jou hande na die hemel bo Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Jy weet daar's baie wat in jou bly glo Hey, hey, hey, hey Jou Everest Hey, hey, hey Klim jou Everest Hey, hey, hey, hey Jou Everest Jy weet daar's baie wat in jou bly glo Kom ons hardloop voor die lig Kom ons steek die vure aan Hou ons oë na bo En glo Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Steek uit jou hande na die hemel bo Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Jy weet daar's baie wat in jou bly glo Hey, hey, hey, hey Jou Everest Hey, hey, hey Klim jou Everest Hey, hey, hey, hey Jou Everest Jy weet daar's baie wat in jou bly glo
Writer(s): Niel Schoombie, Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out