Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Keyboards
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
S van Huyssteen
S van Huyssteen
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Sy staan nie terug vir 'n man nie, want 'n boere girl kan Sy's nie bang vir jag nie want 'n boere girl kan Sy vang die bul by die horings, ry die perde bloot Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop 'N Boere girl kan 'N Boere girl kan So wys my jou joune En wys ek jou myne Daar in die skuur Daar in die skuur Op, op, op klim op my trekker, trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker Op, op, op klim op my trekker, trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker Staan en wag nie vir 'n man nie want 'n boere girl kan Maak 'n plan by die vis dam want 'n boere girl kan Maak 'n vissie met 'n lyn om vanaand te kook Maak 'n soet patat in plaas botter en brood 'N Boere girl kan 'N Boere girl kan So wys my jou joune En wys ek jou myne Daar by die dam Daar by die dam Op, op, op klim op my trekker, trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker Op, op, op klim op my trekker, trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker Lekkerder op my trekker Op, op, op klim op my trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker Op, op, op klim op my trekker, trekker Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker Eerste tweede derde rat hou vas klou vas Ek en jy ploeg nou lekker, lekker Lekkerder op my trekker
Writer(s): Adolf Vorster, Don Kelly, N. Schoombee, S Van Huyssteen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out