Music Video

Kurt Darren - Party Tyd
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Dominik de Leon
Dominik de Leon
Composer
Matthias Distel
Matthias Distel
Composer

Lyrics

Eerste dag van die res van jou lewe Hoekom wag jy's hier vir 'n rede Kyk ma rond, almal soek saam na daai rede om te party vanaand Hou my dop, ek voel nou die ritme Mazel tov, ek skink hierdie een op jou Voel vir my almal is saam dis 'n rede om te party vanaand Ek soek elke hand, hoog in die lug Soek elke mond, reg om te sing Alles in plek, almal is in Alles is reg, laat die party begin Ek soek elke hand, hoog in die lug Soek elke mond, reg om te sing Alles in plek, almal is in Alles is reg, laat die party begin Laat die party begin Laat die party begin Laat die party begin Laat die party begin Laat die party, party, party, party, party, party Party, party, party, party, party Party Tyd Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party Uitgevang, jy's lus om te kuier Kan nie wag, ek's hier tot die einde Gee my krag, skakel my aan Daar's 'n rede om te party vanaand Wat's die tyd, wat wat is die rede Shanana, dis die tyd van ons lewe Ou, kyk vir jou deel van die span Dis 'n rede om te party vanaand Ek soek elke hand, hoog in die lug Soek elke mond, reg om te sing Alles in plek, almal is in Alles is reg, laat die party begin Ek soek elke hand, hoog in die lug Soek elke mond, reg om te sing Alles in plek, almal is in Alles is reg, laat die party begin, laat die party begin Laat die party beginLaat die party begin, laat die party begin, Laat die party, party, party, party, party, party, party, party, party Party Tyd Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd Party, party tyd
Writer(s): Dominik De Leon, Matthias Distel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out