Lyrics

Kyk in my oë, lees my gedagtes Ek weet dis vuil, maar jy's so pragtig Soos bier op 'n warm dag 'N vuur op 'n Saterdag (Hey!) Jy is vir my soos, 'n skyfie melktert 'N potjie beesstert Daar's net een soos ekke, local is mos lekker Soen frans, eet Italiaans Kuier soos die Iere, ignoreer die bure Flirt Spaans, raas Amerikaans Dans Braziliaans maar bly trots Afrikaans Bly trots Afrikaans Bly trots Afrikaans Vryf oor my rug, en bietjie laer af Niks hou ons terug -die dansvloer deur draf Soos bier op 'n warm dag 'N vuur op 'n Saterdag (Hey!) Jy is vir my soos, 'n nat koeksuster, Daar's net een soos ekke, local is mos lekker! Soen frans, eet Italiaans Kuier soos die Iere, ignoreer die bure Flirt Spaans, raas Amerikaans Dans Braziliaans maar bly trots Afrikaans Bly trots Afrikaans Bly trots Afrikaans Staan op aandag aangemeld Enkels word gebreek op die rugbyveld Staan op aandag aangemeld Daar's net een soos ekke, local is mos lekker!
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out