Lyrics

Jy weet dis ek wanneer dit saak maak wat jy aan my Raak jy weet jou arms laat my luister waar jy langs my staar ek hoop jy weet jy is my einde en jy sal Altyd wees een gees een vlees tot die dag van my Dood jy was daar toe die son uit kom en ek my hart aan jou belowe jy was daar toe ons mekaar n Duisend jaar belowe en ek weet saam met jou alleen is wat ons het net genade jy was daar toe Ons mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart behoort Jy se dis hoe ons dit kan heelmaak as ons net aan hou praat en as die praat nie meer genoeg is net Onthou wat wag jy se ek weet ek is jou einde en ek sal altyd wees een gees een vlees tot die dag van Jou dood jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe jy was daar toe ons mekaar n Duisend jaar belowe en ek wet saam met jou alleen is wat ons het net genade jy was daar toe ons Mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart weer asem haal vir die eerste maal in jare Net aan jou bly ek trou jy was daar toe die son Ytkom en ek my hart aan jou belowe jy was daar toe ons mekaar n duisend jaar belowe en ek weet Saam met jou alleen is wat ons het net genade jy Was daar toe ons mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart behoort Jy was daar jys waar my hart behoort
Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out