Music Video

Meer As 'N Vriend
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Die Regte Tyd by Riana Nel
ALBUMDie Regte TydRiana Nel
Listen to Riana Nel Essentials featuring Riana Nel
PLAYLISTRiana Nel EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Riana Nel
Lyrics
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Lyrics

Lyrics

En ek voel as Verewig wie sal nou kon gedink het Dat ons nie meer sou sweef op die vlerke van verlief wees nog n koppie koffie se jy ken my vrees En jy sien alles En alles binne in my word wakker As jy naby my staan Jy weet alles En alles word raak te veel vir my vanaand En ek bewe Want dit is wat jy aan my doen Is daar n rede om jou nie te soen En voel jy nie dieselfde nie Jy't gesê jy verstaan Vergewe my As jy dink dat ek my hart mislei Jy is meer as n vriend vanaand Dis n maand lank wat gebeur het Wie sou nou kon gedink het Dat die wind sou draai In n oomblik van alleen wees Dalk net te hartkoppig en myhart verraai Want jy sien alles En alles binne in my word wakker As jy naby my staan Jy weet alles En alles raak te veel vir my Vanaand En ek bewe Want dit is wat jy aan my doen Is daar n rede om jo ni te soen N voel jy nie dieselfde nie En toe se jy jyt verstaan Vergewe my As jy dink dat ek jou hart mislei Daar was n oomblik om weer hoop te kry Ek weet ek het jou seer gemaak Jy is meer as n vriend vanaand X2
Writer(s): Ewald Coleske, Riana Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out