Music Video

aNTON mYBURGH - dREAM mASJIEN.mp4
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Composer

Lyrics

Los n boodskap na die beep is wat jou voicemail sê Baby bel my terug daar's iets wat ek wil hê Nou-net die sleutels van my nuwe ride gekry En ek wil hê jy moet saam gaan ry Ons gaan rock ons gaan jol ons gaan karre rol Ons gaan moves gooi vir die man op die maan In die melkweg rondry by die sterre verby Baby net ek en jy Dis n rooie dis n mooie dis n dream masjien Glo vir my baby jy moet haar sien Sê maar vir jou pappa dis als okay Ek sal binne die spoedgrens bly (wat jy waar kry) Ons gaan rock ons gaan jol ons gaan karre rol Ons gaan moves gooi vir die man op die maan In die melkweg rondry by die sterre verby Baby net ek en jy Daar's geen speedcops in die melkweg nie Daar's nie stopstrate of roadblocks nie Net ek en jy en my dream masjien En net die man op die maan kan ons twee sien Ons gaan rock... Ons gaan jol... Ons gaan moves gooi vir die man op die maan In die melkweg rondry by die sterre verby Baby net ek en jy... Ons gaan rock ons gaan jol ons gaan karre rol Ons gaan moves gooi vir die man op die maan Ons gaan rock ons gaan jol ons gaan karre rol Ons gaan moves gooi vir die man op die maan In die melkweg rondry by die sterre verby Baby net ek en jy Ons gaan rock ons gaan jol ons gaan karre rol Ons gaan moves gooi vir die man op die maan In die melkweg rondry by die sterre verby Baby net ek en jy
Writer(s): Myburgh Anton Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out