Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Mari Bosman
Mari Bosman
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Mari Bosman
Mari Bosman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Kyk vir my Ek weet nie waar jy was nie Is dit jy Ek weet nie of ons pas nie Maar ek was daai hooggety wat oor jou rotse breek En jy is die een wat vind wat ek nog weg wou steek Maar as jy niks vertrou nie En as jy niks verwag nie Kan jy mos niks verloor en oor en oor jou hart verloor nie Maar dis nie waar nie Want jy was nog nie daar nie Jy is die beste ding wat ooit met my gebeur het Ek kon dit nie keer nie Kyk vir my Ek weet nie waar jy was nie Maar ek weet twee van dieselfde pas nie Maar daar is 'n twyfel binne my wat as miskien Ek net vir myself kon sê dat ek jou wel verdien Maar as jy niks vertrou nie En as jy niks verwag nie Kan jy mos niks verloor en oor en oor jou hart verloor nie Maar dis nie waar nie Want jy was nog nie daar nie Jy is die beste ding wat ooit met my gebeur het Ek kon dit nie keer nie In die middel van die storm is dit stil en ek vergeet Dan word jy daai hooggety wat oor my breek Maar as jy niks vertrou nie En as jy niks verwag nie Kan jy mos niks verloor en oor en oor jou hart verloor nie Maar dis nie waar nie Want jy was nog nie daar nie Jy is die beste ding wat ooit met my gebeur het Ek kon dit nie keer nie Ek kon dit nie keer nie Ek kon dit nie keer nie
Writer(s): Mari Bosman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out