Lyrics

Ek wil nie laat gaan Maar my mens ons altwee weet Dis nie nou ons tyd Dis tyd dat ons moet groet Tot ons weer ontmoet Dis nie nou die einde Ons dag sal weer tog kom Dat ons paaie kry Viole speel nou en die engele huil Wanneer sterre kruis sal ek daar wees Ek worry nie oor al die res Want al wat ek nou graag wil hê Is ware liefde en vir jou oeh oeh Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh Ek worry nie oor al die pyn Dit kan maar brand hier binne my Solank ek nader is aan jou oeh oeh Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh Ek laat rus al my sorge Ek kappit cool Jy het my hart in jou hand Moenie nou uithaak dis al wat ek het Viole speel nou en die engele huil Wanneer sterre kruis sal ek daar wees Ek worry nie oor al die res Want al wat ek nou graag wil hê Is ware liefde en vir jou oeh oeh Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh Ek worry nie oor al die pyn Dit kan maar brand hier binne my Solank ek nader is aan jou oeh oeh Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh Ek worry nie oor al die res Want al wat ek nou graag wil hê Is ware liefde en vir jou oeh oeh Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh Ek worry nie oor al die pyn Dit kan maar brand hier binne my Solank ek nader is aan jou oeh oeh Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh Ek worry nie oor al die res Want al wat ek nou graag wil hê Is ware liefde en vir jou oeh oeh Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Writer(s): Andre Juan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out