Music Video

Op Pad
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Mynhardt Michael Krüger
Mynhardt Michael Krüger
Songwriter

Lyrics

Ek is op pad op die pad in 'n rat waar die stippellyne een lyn word Droom Onthou jy daai droom? Die een wat jou pa en ma van kleins af jou in laat glo Werk Onophoudelik gewerk Die ure en dae maande jare onbeperk Maar daai kere waar jou moed jou begeef Kring van spotters vergader om twyfel te laat leef Ek is op pad op die pad in 'n rat waar die stippellyne een lyn word Ek vermy die reëls skree luidkeels op die pad na my drome van gistersjaar Niks sal my keer nie nie eens gure weer nie op pad Op my eie pad Streef want dit hou jou op dreef Die hoop kry nie skaam nie vergaan nie en sal jou nooit verlaat nie Maar daai kere waar jou moed jou begeef Kring van spotters vergader om twyfel te laat leef Ek is op pad op die pad in 'n rat waar die stippellyne een lyn word Ek vermy die reëls skree luidkeels op die pad na my drome van gistersjaar Niks sal my keer nie nie eens gure weer nie op pad Op my eie pad Gooi weg jou laste Haal af jou masker Die wêreld wag op jou so maak gou Beklee jou in die wapenrusting Jou reis begin nou so gaan Ek is op pad op die pad in 'n rat waar die stippellyne een lyn word Ek is op pad op die pad in 'n rat waar die stippellyne een lyn word Ek vermy die reëls skree luidkeels op die pad na my drome van gistersjaar Niks sal my keer nie nie eens gure weer nie op pad (Kan my nie keer nie kan my nie keer nie) Niks sal my keer nie nie eens gure weer nie op pad (Kan my nie keer nie kan my nie keer nie) Niks sal my keer nie nie eens gure weer nie op pad (Kan my nie keer nie) Op my eie pad
Writer(s): Mynhardt Krüger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out