Music Video

Hou My 'n Bietjie Vas
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois Hayes
Francois Hayes
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Hayes
Francois Hayes
Songwriter

Lyrics

Die lewe is so lekker saam met jou Ek wil jou altyd in my arms hou Want ons twee is mos vir mekaar bedoel Ek wil jou meisie altyd by my hou Die oggend son die maak die ruite geel Ek wil so graag die more met jou deel Ons liefde hoort mos altyd bymekaar Vir jou is al my ure altyd daar Hou my 'n bietjie vas en soen my gou Hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou Hou my 'n bietjie vas en druk my gou Hou my 'n bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou Elke oomblik dink ek net aan jou En waarmee jy jou altyd besig hou Die ure elke dag draai net om jou Ek leef net vir die tydjie saam met jou Hou my 'n bietjie vas en soen my gou Hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou Hou my bietjie vas en druk my gou Hou my bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou Hou my 'n bietjie vas en soen my gou Hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou Hou my 'n bietjie vas en druk my gou Hou my 'n bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou Hou my 'n bietjie vas, hou my 'n bietjie vas ek's lief vir jou
Writer(s): Francois Hayes Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out