Lyrics

Rebecca was my meisie met die sparkling eyes Rebecca was my cherry en nie altyd nice Rebecca was mos lekker vet en rond Oh, I love Rebecca when the sun goes down Sy't 'n lyfie soos reier, en 'n nekkie soos 'n pou Groot paar pote soos 'n wille makou Litterige tone soos 'n veld volstruis Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis Ek vra Rebecca van Jeppiestown Ek sal met jou trou, dan settle ons down Ek kry Rebecca by n Liebenstine jol Vertel haar van my liefde en my hart so vol ... Ag, Rebecca Ter'blanche gee my nog 'n kans Sy sĂȘ toe saggies "vat maar nog 'n dans" My knieĂ« het gebewe, en my hart slaan oor Daar's 'n gaatjie in my tjoepie, en my pomp het verloor Sy't n lyfie soos 'n reier, en 'n nekkie soos 'n pou 'N Groot paar pote soos 'n wille makou Litterige tone soos 'n veld volstruis Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis Ek sĂȘ Rebecca van Jeppestown "Los my uit, ek wil huis toe gaan" Ek skei Rebecca by Patendor Vertel haar van Johanna en haar bloedrooi Ford ... Rebecca is my meisie met die sparkling eyes Rebecca is my cherry en sy's altyd nice Rebecca is mos lekker vet en rond Rebecca se gesig is ook so lekker bont Sy't n lyfie soos 'n reier, en 'n nekkie soos 'n pou 'N Groot paar pote soos 'n wille makou Litterige tone soos 'n veld volstruis Ongesonde lippe soos 'n skeurbek muis Ek sĂȘ Rebecca van Jeppestown Ek sal met jou trou, dan settle ons down Ek kry Rebecca by 'n Liebenstine jol Vertel haar van my liefde en my hart so vol
Writer(s): Rudy Amado Perez, Cynthia Salazar, Adrian Posse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out