Lyrics

Jy't gesê jy wil n break vat met toere in die langpad Elke aand n ander sound check elke dag n nuwe slaapplek Jy't gewens jy kon net chill dis tyd vir n sebattical Maar nog voor jou woorde koud was het jy besef dat jy te oud was Jou repertoire is klaar dit was te laat vir nog n comeback vanjaar Jy't gedink jy't niks meer om te sê Nie en jou eks vrou wil jou geld hê Maar die kunstefees vat elke sent n mens se omset is skaars 10% Van die bruto pyn en hartseer elke fokken keer as jy probeer Om n difference in die land te maak om n lied te skyf wat mense raak N finale helder antwoord op die suiwerste akkoord op jou khitaar Jy't gesê jy wil n date maak in die nasionale pad Jy wou jou mense ompraat om n nuwe kans te vat Maar daar was vlieë op jou windscreen en depressie was jou baas Johnny is nie dood nie Johnny is nie dood nie Johnny is nie dood nie jy's net uitgepass Onderkant die wind by die spoor, by die spoor Hang jou reuk in die lug wat na trane ruik Onderkant die wind by die spoor, by die spoor Onder hierdie maan le my vriend se lyk Met 'n storie op die voorblad, Met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline Maar by nr22 is dit stil By nr22 was die laaste pil in die pipeline, in die pipeline Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepass Onthou jy nog die aande daar in Birdstraat, Birdstraat Onthou jy nog die maande van fokkol doen en kak praat Onthou jy liewe Jesus met sy vuil blou jeans Tussen asbakke en bottels, al daai weird, weird scenes Weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oor Weet jy dalk die rede hoekom ons jou moes verloor Is daar hoop vir ons wat oorbly, Is daar troos vir al die junkies kan ons doen wat ons wil Is daar 'n lig daarvoor, of is die party oor, Is daar tik in die hemel is daar crack in die hemel Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepass Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop. Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepass
Writer(s): Toit Le Roux Du Andre Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out