Lyrics

Iewers hie binne in my bokkie. Klop my ou hart nes 'n toktokkie Ekke droom van 'n warm kersfeesdag En n meisiekind sonner n sokkies Nes n bicycle sonner sy klokkie Nes n lollipop sonner sy stokkie Nes n hoenerhaan met sy kop afgekap Hardloop ek agter my bokkie Waai windjie waai Die dae gaan verby En more kom daar n groot geluk Dan staan sy O dan staan sy hie langs my Bokkie ek wil nie vir jou jokkie Of jy my lief het weet ek okkie Ek droom van jou voor die sendingkerk In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie Bokkie met die blou doek op jou koppie Die klop hie in my hart wil okkie stoppie Vanaand sing ek soos n bok wat bler Want die verlange hou nooit oppie O waai windjie waai Die dae gaan verby En more kom daar n groot geluk Dan staan sy Dan staan sy hie langs my Dan staan sy Dan staan sy hie langs my Iewers hie binne in my bokkie My hart klop soos n toktokkie Ja ekke droom van n warm kersfeesdag En my meisiekind sonner n sokkie Waai windjie waai O die dae gaan verby More kom daar n groot geluk Dan staan sy O dan staan sy hie langs my Bokkie ek wil nie vir jou jokkie Of jy my lief het weet ek okkie Bokkie ek wil nie vir jou jokkie Of jy my lief het weet ek okkie O bokkie met die blou doek op jou koppie
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out