Lyrics

Om en om draai die klank van jou naam 'Wyl gister se droom om my lag En ons polkadans in die sekelmaan Vou my toe in jou liefdesjas Hou aan met sing op my horison Van liefde wat nooit vergaan Jy's hier by my my skollieklong Vou my toe in jou liefdesjas Vou my toe in jou liefdesjas Vou my toe en hou my vas My skollieklong skollieklong Aaiiiai Voel jy die bewe in my lyf As jy jou arms om my vou En jy my kop deurmekaar kom vryf Vou my toe in jou liefdesjas Vou my toe in jou liefdesjas Vou my toe en hou my vas Vou my toe en hou my vas my Skollieklong skollieklong Aaiiiai
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out