Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nikolaus Presnik
Nikolaus Presnik
Composer
Sarah Theron
Sarah Theron
Lyrics

Lyrics

Jessie ek onthou toe ons nog kinders was. Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag. Drome gedroom in die lang gras by die vlei. Hoe ons eendag groot sou word. En altyd saam wees Jessie ek en jy. Jessica! Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een. Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou. Jessica! Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou. Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel. As ek sê ek is op my knieë, net oor jou. Jessica! En toe dit lig word was jy warm, om my gevou. Jessie ek onthou nog daardie eerste soen. Jou oë se bruin agter die paviljoen. Die wind. die son. jou mond. Jy het gevra of ek van jou hou? Ek lief jou Jessie my baby ek sê dit nou. Jessica! Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een. Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou. Jessica! Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou. Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel. As ek sê ek is op my knieë, net oor jou. Jessica! En toe dit lig word was jy warm, om my gevou. Jessica! Instrumenteel Jessica! Jessica! Jessica! Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel. As ek sê ek is op my knieë net oor jou. Jessica! En toe dit lig word was jy warm om my gevou. Jessica!
Writer(s): Jonathan Owen Bree Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out