Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composer

Lyrics

Tennisballe Krieketballe Snoekerballe as jy wil Tennisballe Krieketballe Snoekerballe as jy wil Daar is 'n lelike ding wat kopwys In Parys Iets heeltemal anders as 'n bike race Of 'n kopluis Of by bachelor parties muis wys Op 'n barstoel by 'n braai Sit 'n ou en eet sy slaai Asseblief my lief sê ja Kan ek leeuloop? Die ouens het mooi gevra Nou as jy weet wat die leeuloop is En jy weet waar die leeu moet rus Maak jou broek en jou belt los geleidelik Die leeuloop is baie verleidelik En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik Knyp twee balle vas tussen jou bene Met jou hande en jou knieë op die stene Trek af jou broek en brul As jy wil Solank jy net leeuloop Tennisballe Krieketballe Snoekerballe as jy wil Tennisballe Krieketballe Snoekerballe as jy wil My boetie Brollocks wou die leeuloop uittry By 'n spitbraai Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie Toe ek omdraai staan die SABC daar en wil dit uitsaai Nou hy't geweet wat die leeuloop is En hy't geweet waar die leeu moet rus Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik Hy weet die leeuloop is baie verleidelik Op SABC 2 het hy dit stap vir stap verduidelik Hy knyp twee balle vas tussen sy bene Met sy hande en sy knieë op die stene Hy trek af sy broek, en brul, want hy wil Hy weet hy moet leeuloop Tennisballe Krieketballe Snoekerballe as jy wil
Writer(s): Wessels Robb Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out