Music Video

Tokkie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Composer

Lyrics

Lank lank gelede op Rutang nou In die somer lekker stout As die voëltjie al weer regop is Is die brein weer in die grond gemis Ver op die plaas heel verbaas In die stoor weg van die baas Lekker soms om skaam te lê So die Boerseun wil die lig af hê Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie maak vir Bella stout Met die Hannepoort se natrossies Donker rooi die wingerd blaar Warm rooi die mond van haar Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Leë blikkies maak 'n groot geraas Maar nie vir Belle op die plaas Sy het die blikbord voor die kop Sy hou tog vir ou Tokkie dop Ver op die plaas heel verbaas Tokkie met Whisky in sy glas Bella nou vir Tokkie kwaad Maar hy bly tog so lief vir haar Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie maak vir Bella stout Met die Hannepoort se natrossies Donker rooi die wingerd blaar Warm rooi die mond van haar Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie maak vir Bella stout Met die Hannepoort se natrossies Donker rooi die wingerd blaar Warm rooi die mond van haar Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie maak vir Bella stout Met die Hannepoort se natrossies Donker rooi die wingerd blaar Warm rooi die mond van haar Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie Tokkie lei vir Bella koud In die Naboomspruit se besbossie
Writer(s): Armand Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out