Podobné skladby
Kredity
PERFORMING ARTISTS
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Lyrics
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Texty
Hey (wilde... wilde wilde weste)
Baie kom en baie gaan maar hierdie plekkie bly nog staan
Baie sal met bloed betaal om my en jou hier uit te haal
Uithou en aanhou en ons trap die spore
Moed hou en kop hou ja ons is hier gebore
(Hey) Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste

(Wilde... wilde wilde weste) wilde weste hey
(Wilde wilde weste) Wilde weste hey

Ooww.Die deure staan vir almal oop wie sal wil bly en nooit wil loop
Hierdie plek van jou en my ons sal baklei om hier te bly
Uithou en aanhou en ons trap die spore
Moed hou en kop hou ja ons is hier gebore
(Hey) Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
(Wilde.wilde wilde weste) Wilde weste
Hey (Wilde.wilde wilde weste) Wilde weste
Hey (Wilde.wilde weste) Wilde weste
Hey (Wilde.wilde wilde weste) Wilde weste
Wie nie waag nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie jy's nie alleen nie
Wie nie waag nie sal nie kan wen nie
Wees nie bang nie jy's nie alleen nie
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Welkom in die wilde wilde weste
Waar die manne bly staan sit die ligte aan ja al die al die girls lyk die heel heel beste
Hey (wilde weste)
Hey (wilde weste)
Hey (wilde weste)
Hey (wilde weste)
Writer(s): Schoombie Niel, Kelly Don
Lyrics powered by www.musixmatch.com