Texty

Na na na na na na na Na na na na na na na Na na na na na na na Na na na na na na na Klein Saterdag aand en ek kom by die bar Ek is lekker moeg en my pelle gaar Koos en gertjie is al voosdronk N tequila vir jou, n tequila vir my Nog n loop dop voor ek ry Ekke sien ons gaan nie einde kry Maar dinge kan tog vinnig so verkeerd loop my liefling As ek jou bel met n loop dop voor n spietkop Wat is dit met my? Wat jou net wil dronkbel My liefling My hart se diepste geheime vir jou vertel My liefling Dan bel ek jou getrek vanaf n tronksel My liefling Sal jy my in jou nighties weer kom uit bail? My liefling My liefling Na na na na na na na Na na na na na na na Kyk dis nou na 12 en dis onbeskaafd Last rounds is al lankal uitgeblaas Eweskielik breek die hel hier los Beertjie swaai en koos kruip weg Want verbode vrugte voel so reg Kom ons duik maar na n ander plek Maar dinge kan tog vinnig so verkeerd loop my liefling As ek jou bel met n loop dop voor n spietkop Wat is dit met my? Wat jou net wil dronkbel My liefling My hart se diepste geheime vir jou vertel My liefling Dan bel ek jou getrek vanaf n tronksel My liefling Sal jy my in jou nighties weer kom uit bail? My liefling My liefling Na na na na na na na Na na na na na na na Ek try jou bel op die interkom van die drive-through My liefling Jy antwoord nie jou foon nie Ek erken nie jou stem nie Wat is dit met my? Wat jou net wil dronkbel My liefling My hart se diepste geheime vir jou vertel My liefling Dan bel ek jou getrek vanaf n tronksel My liefling Sal jy my in jou nighties weer kom uit bail? My liefling My liefling Na na na na na na na Na na na na na na na
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out