Hudební video

Nabízeno v

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Songwriter

Texty

Net die skoon word vermoor Net die sag kry seer Net die jonk glo Soos wat net die jonk van hart kan glo Elke jaar gaan vinniger verby Daar is geen konstantes nie My ideaal is net 'n skadu teen die muur Kunsmatig of nie Dis my kennis, my vuur Alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie My skoene is deur vroueslawe in die Verre-Ooste gemaak Dis nie my skuld nie My korttermyngeheue verval Tersiêre opvoeding nietig verklaar Dis nie my skuld nie Net die skoon word vermoor Net die sag kry seer Net die jonk glo Soos wat net die jonk van hart kan glo Elke jaar gaan vinniger verby Moet nie bekommer nie Jou verbeelding spring jou voor Dit was nog altyd so 'N Mens kan baie praat Tog sukkel om sin te maak Almal weet perspektief Is nie 'n speelding nie My vriende se bediendes het hulle met liefde grootgemaak Dis nie my skuld nie Ek herinner myself aan my pa Hulle moes grens toe gaan Dis nie my skuld nie Net die skoon word vermoor Net die sag kry seer Net die jonk glo Soos wat net die jonk van hart kan glo Net die skoon word vermoor Net die sag kry seer Net die jonk glo Soos wat net die jonk van hart kan glo Net die skoon word vermoor Net die sag kry seer Net die jonk glo Soos wat net die jonk van hart kan glo
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out