Nejlepší skladby od interpreta Monya
Podobné skladby
Kredity
PERFORMING ARTISTS
Monya
Vocals
Johan Viljoen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Monya
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Producer
Texty
[Verse 1]
Toe ons jonk was
En ons die langpad wou verken
Tussen berge en klowe
Vir ons 'n huis bestem
Ons soek kringe
In die bos maar niks gevind
En ons ry duine
Op die grens van Swakopmund
[Verse 2]
En in die verte tussen sterre lê die huis
Maar is ek waarlik tuis
[Verse 3]
Waar die pad sy lyne en merkers verloor
Ek is wakker maar my onderbewussyn hou aan droom
En ons drink milkshakes by OJ's in Heilbron
En ons bly ry ry ry tot ons daar uitkom
Ja ons bly ry ry ry tot ons daar uitkom
[Verse 4]
Ons het min te sê, maar
Ons sing saam Hugo Deur die Straights
En in die misreën vind ons skeiling
In die Harry's Pancakes
In Sabie
Jy kan nie saam nie
[Verse 5]
En in die verte tussen sterre lê die huis
Maar ek is waarlik tuis
[Verse 6]
Waar die pad sy lyne en merkers verloor
Ek bly wakker maar my onderbewussyn hou aan droom
En ons drink milkshakes by OJ's in Heilbron
En ons bly ry ry ry tot ons daar uitkom
En ons bly ry ry ry tot ons daar uitkom
[Verse 7]
Waar die pad sy lyne en merkers verloor
Ek bly wakker maar my onderbewussyn hou aan droom
En ons drink milkshakes by OJ's in Heilbron
En ons bly ry ry ry tot ons daar uitkom (Ek ry, ek ry, ek ry)
En ons bly ry ry ry tot ons daar uitkom (Ek ry, ek ry, ek ry)
En ons bly ry ry ry tot ons daar uitkom (Ek ry, ek ry)
[Verse 8]
Ek bly ry ry ry tot ek daar uitkom
Written by: Monya