album cover
Fluit Fluit
album cover
Skladba Fluit Fluit vyšla 19. července 2024 Select Musiek na albu Fluit Fluit - Single
19. července 2024
ŠtítekSelect Musiek
BPM130
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie

Hudební video

Hudební video

Texty

[Verse 1]
Jy was net hier vir ‘n kuier
Ek het gekom om te dans
Dis toe jy sê jy ken geen sokkie, ken geen Afrikaans
Maar ons hande wil nog praat
En nou is dit te laat
[PreChorus]
Fluit-fluit
Het net gekom om te vry
Maar jy’s beter vir my
My intensie verby
Fluit-Fluit
Maak my hart al te sag
Net ons laat in die nag
Onverwag
Maar jy mag
[Chorus]
Fluit-Fluit, my storie's uit
Fluit-Fluit
Fluit-Fluit
My storie's uit
Fluit-Fluit
[Verse 2]
Ek stel jou voor aan my vriende
Joune dink ons is mal
Die vraag op almal se lippe’s hoekom joune op myne val
Die tyd maak glad nie saak
Sonder woorde praat tot laat
[PreChorus]
Fluit-Fluit
Het net gekom om te vry
Maar jy’s beter vir my
My intensie verby
Fluit-Fluit
Maak my hart al te sag
Net ons laat in die nag
Onverwag
Maar jy mag
[Chorus]
Fluit-Fluit, my storie's uit
Fluit-Fluit
Fluit-Fluit
My storie's uit
Fluit-Fluit
[Bridge]
Sing, oh-oh-oh
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh
Jou lippe teen myne is wat ek bedoel
Dis onverantwoordelik hoe ek oor jou voel
[PreChorus]
Fluit-Fluit
Het net gekom om te vry
Maar jy’s beter vir my
My intensie verby
Fluit-Fluit
Maak my hart al te sag
Net ons laat in die nag
Onverwag
Maar jy mag
[Chorus]
Fluit-Fluit, my storie's uit
Fluit-Fluit
Fluit-Fluit
My storie's uit
Fluit-Fluit
Fluit-Fluit
My storie's uit
Written by: Duncan Laubscher, Emil Paul, Jan-Mattys
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...