Hudební video

Hudební video

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lead Vocals
Juan Oosthuizen
Juan Oosthuizen
Electric Guitar
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tjaart van der Walt
Tjaart van der Walt
Producer

Texty

[Intro]
Wat dit ook al vat
Wat dit ook al kos
[Verse 1]
Is jy hierdie keer seker
Oor wat jy wil hê?
Is dit hierdie keer anders?
Ek hoor mense sê jy's nou gelukkig
En jy't als wat jy nog ooit wou hê
[Verse 2]
Is dit hierdie keer beter?
Want ek onthou
Hoe ek jou liefgehad het
Maar hier staan ons nou
En ons het aanbeweeg
Maar hoekom mis ek jou?
[Chorus]
Wat dit ook al vat
Wat dit ook al kos
Ek sal jou net nie wil los
As jy vir my wil hê
Moet jy dit vir my sê
Want ek sal als wil gee vir jou
Al't ek biljoene rande
Eilande of plase in die bos
Ek deel dit met jou
Of ek sal alles los
[Verse 3]
Sal jy my kan glo
As ek dit vir jou sê
Daar's niemand wat ek soek
Om ooit weer langs my te lê
As dit nie jy is nie
Dan is dit niemand anders nie
[Verse 4]
Hoe moet ek ons vergeet?
Hoe moet ek ons onthou?
Hoe moet ek dit net los?
Kan ek myself vertrou
En net weer aanbeweeg?
Maar doen ek dit sonder jou?
[Chorus]
Wat dit ook al vat
Wat dit ook al kos
Ek sal jou net nie wil los
As jy vir my wil hê
Moet jy dit vir my sê
Want ek sal als wil gee vir jou
Al't ek biljoene rande
Eilande of plase in die bos
Ek deel dit met jou
Of ek sal alles los
[Bridge]
Want jy is nie meer hier nie
Ek soek jou hier by my
Ek moet weet of is jy nog lief vir my?
[Chorus]
Wat dit ook al vat
Wat dit ook al kos
Ek sal jou net nie wil los
As jy vir my wil hê
Moet jy dit vir my sê
Want ek sal als wil gee vir jou
Al't ek biljoene rande
Eilande of plase in die bos
Ek deel dit met jou
Of ek gee alles vir jou
Want net vir jou
Sal ek dit alles los
Written by: Bobby van Jaarsveld
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...