Nejlepší skladby od interpreta Frikkie En Die Dolfyne
Podobné skladby
Kredity
PERFORMING ARTISTS
Frikkie En Die Dolfyne
Performer
Frikkie Visgat
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Texty
[Verse 1]
Hey, my tjom
Die dam lyk mooi
Dis tyd om in te gooi
Ek soek 'n dubbeltjie
Want 'n voel vlieg nie
Net met een vlerk nie
[Chorus]
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
[Verse 2]
'n Dip vir my bom
'n Dop vir my tjom
Dis tyd om in te gooi
Ek soek 'n braaibroodjie
Want 'n braai is nie
Sonder een dieselfde nie
[Verse 3]
'n Lekker groot tjop
Met 'n coke wat skop
En 'n plek waar daar nie sein is nie
Want 'n man wil nie
Gebel word nie
Deur mamma van die huis af nie
[Chorus]
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
[Verse 4]
La-la-la-laaaa
La-la-laaaa
La-la-laaaa
Dis 'n kwaai plek die
La-la-la-laaaa
La-la-laaaa
La-la-laaaa
Dis 'n kwaai plek die
[Verse 5]
Bring die kettie
Bring die klip
Skiet die laaitie oppie boot
Laat sy boep so wip
Jaag die visse weg
Ry ons lyne af
Mors net ons mieliebom
[Bridge]
Vispap, papsak, coolbox, braaitang
Grandpa blitz en 'n koue bier
Diep gooi, lank lê
Teen die kant, vlak lê
Dis mos die lewe die
[Chorus]
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
[Chorus]
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
Mieliebom, mieliebom
Lekker, lekker, lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
[Outro]
Ek soek 'n dubbeltjie
Dis 'n kwaai plek die
Lekker, lekker mieliebom
Written by: Anton Myburgh