album cover
Adrenalien
album cover
Skladba Adrenalien vyšla 4. září 2026 Select Musiek na albu Adrenalien - Single
4. září 2026
ŠtítekSelect Musiek
BPM127
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie

Hudební video

Hudební video

Texty

Jy's rent free in my brein
Hoe ek voel is insane
Jy maak hierdie lewe
Twee keer beter
Jy's op 'n ander level
Ver weg in my kop
Jy gee my 'n rede
'n Rede om weer te wil lewe
Jy's adrenalien
Jy's nikotien
Ek's verslaaf en ek weet ek moes nie
Jy's al wat ek sien
As ek my oë toemaak in hierdie scene
Het ek gevange geraak
In jou Adrenalien, jou nikotien
Ek droom van jou in die aand
Jou hand in my hand
Ons ry in die nag in
Waar liefde begin
Jy's op 'n ander level
Ver weg in my kop
Jy gee my 'n rede
'n Rede om weer te wil lewe
Jy's adrenalien
Jy's nikotien
Ek's verslaaf en ek weet ek moes nie
Jy's al wat ek sien
As ek my oë toemaak in hierdie scene
Het ek gevange geraak
In jou adrenalien, jou nikotien
Adrenalien, jou nikotien
Adrenalien, jou nikotien
Jy's adrenalien
Jy's nikotien
Ek's verslaaf en ek weet ek moes nie
Jy's al wat ek sien
As ek my oë toemaak
Jy's adrenalien
Jy's nikotien
Ek's verslaaf en ek weet ek moes nie
Jy's al wat ek sien
As ek my oë toemaak in hierdie scene
Het ek gevange geraak
In jou adrenalien, jou nikotien
Adrenalien, jou nikotien
Written by: Dirk Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...