Hudební video
Hudební video
Kredity
PERFORMING ARTISTS
Ddisselblom
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jaco Spies
Composer
Johrné van Huyssteen
Lyrics
Texty
[Verse 1]
Sit ek in my stoel
Dis vir jou wat ek voel
Ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
Ek lê hier op my bank
Jy's weg so lank
Ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
[Chorus]
Jy's my Nikotien en my Kafeïen
My hart loop oor as ek jou net even sien
En jy's my Nikotien en my Kafeïen
Ons twee saam is soos vuur en parafien
[Verse 2]
Ek loop hier in my gang
Dis vir jou wat ek verlang
En ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
Ek sit hier op my stoep
Dis jou naam wat ek roep
En ek voel besonders diep
Want vir jou het ek so lief
[Chorus]
Jy's my Nikotien en my Kafeïen
My hart loop oor as ek jou net weer moet sien
En jy's my Nikotien en my Kafeïen
Ons twee saam is soos vuur en parafien
Jy's my Nikotien en my Kafeïen
My hart loop oor as ek jou net even sien
En jy's my Nikotien en my Kafeïen
Ons twee saam is soos vuur en parafien
Jy's my Nikotien en my Kafeïen
My hart loop oor as ek jou net even sien
En jy's my Nikotien en my Kafeïen
Ons twee saam is soos vuur en parafien
[Outro]
Vir jou het ek so lief
Vir jou het ek so lief
Vir jou het ek so lief
Vir jou het ek so lief
Written by: Jaco Spies, Johrné van Huyssteen


