Vorgestellt in

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Ray Dylan
Composer

Songtexte

Dit het 'n oomblik gevat, my net 'n rukkie gevat, ek't geweet
Toe jy voor my staan het ek die seer klaar vergeet
Jy't hier ingestap, jy het berge kom versit
Ek het vir jou gewag, ek het lank vir jou gebid
Ek is gebore vir jou jy is gemaak vir my
Hoe sal ek ooit weer so iets kan kry?
Die gevoel in my hart vertel my dit is regte liefde
Jy het my hand kom vat, jy het my reg kom maak
Al die stukkende dele reg kom pak
En dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou
Ek het stil gaan sit, ek het 'n bietjie gaan dink oor jou
Ek kon my oë nie glo, jy's 'n geskenk gestuur van bo
En met ons toekoms in sig het ek myself klaar oor gegee
Ek kon nie beter kry, jy is die regte een vir my
Ek is gebore vir jou jy is gemaak vir my
Hoe sal ek ooit weer so iets kan kry?
Die gevoel in my hart vertel my dit is regte liefde
Jy het my hand kom vat, jy het my reg kom maak
Al die stukkende dele reg kom pak
En dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou
Die lewe loop soms met ons snaakse draaie
En voor ek my kon kry toe kruis ons paaie
Ek is gebore vir jou jy is gemaak vir my
Hoe sal ek ooit weer so iets kan kry?
Die gevoel in my hart vertel my dit is regte liefde
Jy het my hand kom vat, jy het my reg kom maak
Al die stukkende dele reg kom pak
En dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou
Jy het my hand kom vat, jy het my reg kom maak
Al die stukkende dele reg kom pak
En dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou
Gebore vir jou
Ja, en dit is hoe ek weet ek is gebore vir jou
Written by: Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out