Songtexte

Kom ons rook nog ń laaste sigaret En ek mag dalk net my wêreld Vir jou staan en gee Jy't gepreek Tussen die wit lakens En ek het geluister Na jou lyf se taalkuns Dalk moet ons net alles vergeet Maar dis moeilik As jy terugdink Daar was ń storm wat ń weermag Nie kon keer nie Ons was veilig In ons kluise Dalk moes ek net nooit my sleutel Vir jou gegee het nie So, kom ons rook nog ń laaste sigaret En ek mag dalk net my wêreld Vir jou staan en gee Want jy't gepreek tussen die wit lakens En ek het geluister na jou lyf se taalkuns Dalk moet ons net alles vergeet En as ons weer sien Is dit totsiens Vir ń wyle Maar ek glo nie daar is keer nie Sal jy soen-groet? Of my beboet? Deur my te los in die doolhof Van my geheue So, kom ons rook nog ń laaste sigaret En ek mag dalk net my wêreld Vir jou staan en gee Jy't gepreek Tussen die wit lakens En ek het geluister Na jou lyf se taalkuns Dalk moet ons net alles vergeet En ek kom dalk van die kant af Jou blatant Maar ons dae is mos nou Reeds getel Dink jy eenkeer gaan genoeg wees? Ek's bevrees Dat die teenkant hier gaan geld So, kom ons rook nog ń laaste sigaret En ek mag dalk net my wêreld Vir jou staan en gee Jy't gepreek Tussen die wit lakens En ek het geluister Na jou lyf se taalkuns Dalk moet ons net alles vergeet
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out