Songtexte

Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Kom glimlag Begin weer jou lewe geniet Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Maak geluk weer die tema van jou lied Kom moeg, kom met my, kom misverstaan Kom huistoe, kom alleen, kom vinnig, kom saam Kom happy, kom hartseer, kom smile, kom traan Kom winter, kom somer, kom sonskyn, kom maan Kom met my, kom sonder, kom sober, kom klaar Kom donker, kom skemer, kom daglig, kom vaak Kom moeder, kom vader, kom suster, kom kind Kom honger, kom huilend, kom verloor, kom gevind Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Kom glimlag Begin weer jou lewe geniet Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Maak geluk weer die tema van jou lied Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Kom glimlag Begin weer jou lewe geniet Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Maak geluk weer die tema van jou lied Kom binne, kom buite, kom plaas toe, kom stad Kom hardloop, kom le rond, kom hou vas my hand Kom warm, kom koud, kom eensaam, kom vas Kom bakhand, kom vraend, kom tasse gepak Kom heemwee, kom denkend, kom ouers verras Kom leeg, kom vollop, kom geraamtes in die kas Kom hier, kom net vinnig, kom een stuk, kom as Kom deur, kom hientoe, kom hou vas my hand Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Kom glimlag Begin weer jou lewe geniet Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Maak geluk weer die tema van jou lied Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Kom glimlag Begin weer jou lewe geniet Kom wonder Kom werklik Kom sterre verskiet Maak geluk weer die tema van jou lied Die tema van jou lied Die tema van jou lied Die tema van jou lied Die tema van jou lied
Writer(s): Zander Tyler, Fred Den Hartog, Pierre Andre Nolte, Justin De Nobrega Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out