Songtexte

Ek onthou nog daardie maande Van biltong kou en groen lande Het jou gereën [?] waar jou beeste wy Van somerliefde of soet turksvy Ek onthou nog jou glimlag Jou nimmer sorge en skaterlag So ek skryf nou hierdie briefie aan jou Maar ek lees hom self, want die waarheid is flou Hoeveel keer versuim om te sê Wat op die tafels van my hart lê Hier staan ek nou met my hart teen die mou Seker dat ek van jou hou Maar hei weer Melans Mnel Jy was eens my beste pel Jy kan seker nie onthou nie So dis beter as ek net vertel So dis beter as ek net vertel Ek hoor sy't toe 'n deksel gekry Maar dit [?] was nie mooi nie want sy hoort mos by my Maar ek wens vir hom 'n blikkitaar Met sewe snare vol liefde vir haar Sodat die kamers van haar hartjie kan sing Liedere wat vrede en vreugde bring Hoeveel keer versuim om te sê Wat op die tafels van my hart lê Hier staan ek nou met my hart teen die mou Seker dat ek van jou hou Maar hei weer Melans Mnel Jy was eens my beste pel Jy kan seker nie onthou nie So dis beter as ek net vertel Sy's die wêreld waaiend [?] my woorde in die warrel van die wind Dieselfde wind van Koos se kinders of selfs 'n warrel minder Sy het liefde vir die liedere, sy het liefde word gebou Sy't liefde tot die honderde, sy het liefde wat kan klou Sy is romantiek, die romantikus Sy verbeter die eetlus van my hartskat se kis Sy is die revolusie wat rebelleer en romantiseer Roekeloos onder die invloed van ruk-en-rol Oh my soul Hoeveel keer versuim om te sê Wat op die tafels van my hart lê Hier staan ek nou met my hart teen die mou Seker dat ek van jou hou Maar hei weer Melans Mnel Jy was eens my beste pel Jy kan seker nie onthou nie Jy kan seker nie onthou nie Hoeveel keer versuim om te sê Wat op die tafels van my hart lê Hier staan ek nou met my hart teen die mou Seker dat ek van jou hou Maar hei weer Melans Mnel Jy was eens my beste pel Jy kan seker nie onthou nie So dis beter as ek net vertel So ek gaan jou maar vertel So dis beter as ek net vertel
Writer(s): Morake Refentse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out