Musikvideo
Vorgestellt in
Ähnliche Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Performer
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Bass Guitar
Meyrand Roux
Harmonica
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Producer
Songtexte
Ons ma's was altyd besig om vrede te kry
Terwyl die buurvrou ons om middernag in haar swembad kry
Toe ons kaalgat in drive-way n kort pad sny
Met 338 special aan haar regter sy.
Ons het die berge van magalies altyd uit gaan klim .
Mekaar gespot oor wie die eerste keer die draad sal spring,
in die resourvar het ons amper n pel verloor
vir die eerste keer besef ons word nou groot.
Maar nou is ons pelle weid verspreid soos die ocean
en van ons beste vriende het na die Here toe gegaan.
Soos broers het ons mekaar se rug gehaad.
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht
Lyrics powered by www.musixmatch.com