Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Performer
Murray Lubbe
Background Vocals
Danny Smoke
Programming
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Composer
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Producer
Edre Bosch
Assistant Recording Engineer
Songtexte
Ek kan jou hoor skree
Jy's in my agterkop
Ja, ek lê vir nou nog
Maar nie lank nie dan staan ek op
Jy sal altyd maklik praat
As jy opstaan is dit te laat
Al lê jou woorde die wêreld vol
Kan ek nie breek nie
En jy kan my maar skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie
Hoop dat ek nie opstaan nie
En jy kan my maar skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie
Hoop dat ek nie opstaan nie
Daar's 'n wet wat sê
Dat jou leuens jou wel sal inhaal
Al lyk die kanse nou skraal
Kom die waarheid tot verhaal
Die son sal iewers breek
Al lê die wolke dig
Sal ek my hand uitsteek
Tot ek my kop oplig
En jy kan my maar skop as ek lê
Maar jy hoop dat ek nie opstaan nie
Hoop dat ek nie opstaan nie
En jy kan my maar skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie
Hoop dat ek nie opstaan nie
En jy kan my maar skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie
Hoop dat ek nie opstaan nie
En jy kan my maar skop as ek lê
Maar jy moet hoop dat ek nie opstaan nie
Hoop dat ek nie opstaan nie
Written by: Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld

