album cover
Simon
405
Afrikaans
Simon wurde am 18. November 2016 von Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals als Teil des Albums Vir Die Eerste Keer veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum18. November 2016
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM127

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

Hoekom sê jy nie hoekom sê nie wat jy wil sê
(Woorde is my geweer)
Hoekom weet jy nie hoekom weet hy nie waarvoor jy staan
(Dit sal nie weer gebeur)
En wie is jy as daar niemand vir jou kyk nie
En wie is jy as jy voor almal staan
Simon Simon jy is die rede
Jy sien hoe gaan almal tekere
Simon Simon jy is die rede
Jy sien wolf in almal se klere
Praat ek en jy die selfde taal
Hoekom sê jy nie hoekom sê jy nie van al jou kwaad
(Wie het dan gesê ons is plesierig)
En suikerbos ja het opgelos
(Liefdes soldaat is nie meer vrede)
En wie is jy as daar niemand vir jou kyk nie
En wie is jy as jy voor almal staan
Simon Simon jy is die rede
Jy sien hoe gaan almal tekere
Simon Simon jy is die rede
Jy sien wolf in almal se klere
Praat ek en jy die selfde taal
(Kan nie meer nie kan nie meer nie)
Moet net nie verraai moet net nie verdraai
(Kan nie meer nie kan nie meer nie)
Kan nie meer nie dit sal nooit ooit weer gebeur nie
Simon Simon jy is die rede
Jy sien hoe gaan almal tekere
Simon Simon jy is die rede
Jy sien wolf in almal se klere
Simon Simon
Simon Simon
Simon Simon
Written by: Marius Brouwer, William Loots
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...