album cover
Lilly
13.010
Afrikaans
Lilly wurde am 4. Juni 2021 von WM South Africa als Teil des Albums Lilly - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum4. Juni 2021
LabelWM South Africa
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM127

Musikvideo

Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Martin Bester
Martin Bester
Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Songtexte

Tye het verander, mense is sensitief
Ons Pa-hulle raak ouer, maar ons is nog verlief
Alles gaan oukei wees, ons weet wie ons is
Winter in die bosveld, Desember by die kus
Lilly, ek en jy
Ons sal dieselfde bly
In my Jeep met die dak af ry
Lilly, ek en jy
Van Stellenbosch tot inni Kaap
Waar die grootmense bly
Lilly, ek en jy
Almal is te ernstig, die lewe is te swaar
Gee vir ons spasie totdat die wêreld bedaar
Liefde as die son skyn, liefde in die skaduwees
Alles gaan oukei wees want ons weet wie ons is
Lilly, ek en jy
Ons sal dieselfde bly
In my Jeep met die dak af ry
Lilly, ek en jy
Van Stellenbosch tot inni Kaap
Waar die grootmense bly
Lilly, ek en jy
Vandag is nog 'n dag, môre is te vêr
Ons wil lewe, ons wil lag, ons wil nog hê
Lilly, ek en jy
Ons sal dieselfde bly
In my Jeep met die dak af ry
Lilly, ek en jy
Van Stellenbosch tot inni Kaap
Waar die grootmense bly
Lilly, ek en jy
Lilly, ek en jy
Written by: Pierre Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...