Musikvideo
Musikvideo
Credits
PERFORMING ARTISTS
ADAM
Performer
Robin Kielly
Keyboards
Hugo Ludik
Keyboards
Vaughan Gardiner
Keyboards
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Composer
Kyle Grant
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Hugo Ludik
Producer
Vaughan Gardiner
Producer
Songtexte
O, dis so lekker buite kom ons lê en tel die sterre
Onder die silwer maan
En jy hoef niks te worry oor enige ding wat pla
Want dis net ek en jy vanaand
Ek skrik toe skielik wakker hier met wawyd oë
Ek wens dat jy hier was maar dit was net 'n droom
'n Dagdroom so vroom, stuk-stuk word my planne weggesmelt
'n Ligplek, ek moet nou werk maar my kop skree uit vir help
As ek my oë sluit, in ons storie is ek jou held
Vir ewig dra ek jou hart hier op my mou
Want as ek dagdroom fantaseer ek altyd net van jou
Toe wat jy my hand, hou dit vas in myne toegevou
En los ons al ons vrese agter
Daar's 'n ruimte bo vol juwele wat net vir jou skyn
En diamante mooiste wagter
Ek weet ek droom hardop, ek wens jy kon verstaan
Hoe beautiful jy lyk in die lig van die maan
'n Dagdroom so vroom, stuk-stuk word my planne weggesmelt
'n Ligplek, ek moet nou werk maar my kop skree uit vir help
As ek my oë sluit, in ons storie is ek jou held
Vir ewig dra ek jou hart hier op my mou
Want as ek dagdroom fantaseer ek altyd net van jou
In elke liewe dagdroom is ons altyd saam
Ek wonder of sy selfs weet dat ek bestaan
'n Dagdroom so vroom, stuk-stuk word my planne weggesmelt
'n Ligplek, ek moet nou werk maar my kop skree uit vir help
As ek my oë sluit, in ons storie is ek jou held
Vir ewig dra ek jou hart hier op my mou
Want as ek dagdroom fantaseer ek altyd net van jou
Written by: Hugo Ludik, Kyle Grant