album cover
Die Lig
album cover
Die Lig wurde am 8. Februar 2019 von Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals als Teil des Albums Voel Jy Die Genade veröffentlicht
8. Februar 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM139
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

(Wees die lig)
Vrees bepaal jou nie
Sterk is wie jy is
Jou lewe het dit al bewys
Donker draaie kom
Die lewe stamp jou om
Jy sal weier om te lê
Luister wat jou hart wil sê
Staan net op
Voel die bloed deur jou are klop
Dis net jy wat jouself kan stop
Skree dit uit
Kom wees die lig
In die donker nag
Brand ons vuur vir die hoop wat wag
'n Lighuis wat op die rotse staan
Skree dit uit
Kom wees die lig
Maak jou eie pad
Gaan waar niemand gaan
Jou hele lewe wag op jou
In jou teenwoordigheid
Moet die vrees verdwyn
Wees die lig wat aanhou skyn
En dryf die donker oral uit
Staan net op
Voel die bloed deur jou are klop
Dis net jy wat jouself kan stop
Skree net uit
Kom wees die lig
In die donker nag
Brand ons vuur vir die hoop wat wag
'n Lighuis wat op die rotse staan
Skree dit uit
Kom wees die lig
Staan net op
Voel die bloed deur jou are klop
Dis net jy wat jouself kan stop
Skree dit uit
Kom wees die lig
In die donker nag
Brand ons vuur vir die hoop wat wag
'n Lighuis wat op die rotse staan
Skree dit uit
Kom wees die lig
Written by: Jo Black, Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...