Musikvideo

Eilande, Woestyne
Schau dir das Musikvideo zu {trackName} von {artistName} an

Vorgestellt in

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Abel Knobel
Abel Knobel
Background Vocals
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
Sven Blummer
Sven Blummer
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Songtexte

Eilande woestyne So bly jy is nog myne Daar was klippe in die pad Maar ons het aangestap my lief Jou mooi ding Met ń houding Sonneblomme sal ek vir jou bring Tot jy warm lê Jy kan baie met ń glimlag sê Belowe my dat jy my sal lief hê Deur goed of sleg Ons maak ń weg Ek vra nie veel Net ń hart om te deel Dit voel so reg Ek sal vir jou veg Jy's een van ń soort Jy is waar ek behoort Jy is alles en meer Jy is die rigting wat die lig in die donker gee Jy is myne Jy is myne Eilande woestyne Jy is myne Jy is Ek is nie perfek nie Maar ek sal alles vir jou los hier in my hart Jy het die mooiste naam in my woordeskat Belowe my dat jy my sal lief hê Deur goed of sleg Ons maak ń weg Ek vra nie veel Net ń hart om te deel Dit voel so reg Ek sal vir jou veg Jy's een van ń soort Jy is waar ek behoort Jy is alles en meer Jy is die rigting wat die lig in die donker gee Jy is myne Jy is myne Eilande woestyne Jy is myne Jy is Jy's een van ń soort Jy is waar ek behoort Jy is alles en meer Jy is die rigting wat die lig in die donker gee Jy is myne Jy is myne Eilande woestyne Jy is een van soort Jy is waar ek behoort Jy is myne
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out