album cover
Vuurwarm
album cover
Vuurwarm wurde am 5. Juli 2019 von Universal Music (Pty) Ltd. als Teil des Albums Sos veröffentlicht
AlbumSos
5. Juli 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM127
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Intro]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
[Chorus]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
[Verse 1]
Sy kom van Vredendal
Sy maak die manne mal
Haar rok is kort en sit so styf
[Verse 2]
Totdat die hoenders kraai
Maak ons 'n groot lawaai
Dis danstyd met daai lekker lyf
[PreChorus]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm en sy's so aan die brand
[Chorus]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
[Verse 3]
Sy slaan ons asems weg
Dit maak ons harte sleg
Haar boude swaai so een vir een
[Verse 4]
En as die son gaan lê
Weet ons wat almal sê
Die party gaan vanaand weer dreun
[PreChorus]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm en sy's so aan die brand
[Chorus]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
[Bridge]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm
Sy's so aan die brand
[Chorus]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm en sy's so aan die brand
[Chorus]
Sy's so vuurwarm, sy's so aan die brand
Sy het die mooiste lyfie in die hele land
Sy's so vuurwarm, sy is so aan die brand
Written by: Warren Elliot
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...