Ähnliche Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Laudo Liebenberg
Songwriter
Songtexte
In die donker voel ek veilig
Net vir 'n oomblik in 'n droom
Miskien in die een kan ek weghardloop
Onderbewusteloos
Die sterre is al lankal dood
Ja die sterre is al lankal dood
Maar leef aan in ons oë
Ek kan nie wag om jou te sien nie
Altyd harde werk
Om aan die lewe te bly
Altyd kniediep in die moeilikheid
Moeilik om jou uit my kop te kry
Altyd harde werk
Om aan die lewe te bly
Om geld uit die man uit te kry
Net-net goed genoeg te bly
Ek kan nie wag om jou te sien nie
Glo in my
Byt net so bietjie vas deur die nag en
Glo in my
Hierdie skaduwee is myne
Net vir 'n oomblik in die son
Die dagmerrie is amper oor
Ek gaan myself verloor
In jou arms, naak en dom
Miskien geraamteloos
Hoe baie keer was ek al amper dood
Byt net so bietjie vas vir nog 'n dag
En glo in my
Writer(s): Laudo Liebenberg
Lyrics powered by www.musixmatch.com