Credits

PERFORMING ARTISTS
Piet Botha
Piet Botha
Performer
COMPOSITION & LYRICS
J P Botha
J P Botha
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Lanie Van Der Walt
Lanie Van Der Walt
Producer

Songtexte

[Verse 1]
Kyk hoe kom hulle aan
So een vir een
So voor die winter maan
[Verse 2]
Jy't my altyd vertel
Dis die weste wind
Wat die hekse bring
[PreChorus]
Maar Helena
Het my altyd gevra
Hy jaag jou my kind
[Chorus]
Maar jy soek en jy soek
Maar wat het jy gevind?
Vir Catharina
En die wind
[Verse 3]
Miskien was jy die wind
Eerder die reën of daai middernag trein
Waar jy altyd vertel
Dis die weste wind wat die hekse bring
[PreChorus]
Maar Helena
Het my altyd gevra
Wat jaag jou my kind?
[Chorus]
Maar jy soek en jy soek
Maar wat het jy gevind?
Vir Catharina
En die wind
Written by: J P Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...