Musikvideo
Musikvideo
Credits
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Lead Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Floors Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Songwriter
Dunay van Heerden
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Songtexte
[Verse 1]
Ek sit langs die vuur in die stille nag
Die Bosveld om my, dit voel so sag
Die sterre wys my die pad na die horison
Hier in die Bosveld, waar ek my siel kan vind
[Verse 2]
Bos is my kos
Die Bosveld my huis
Want hier kan ek asem haal
Onder sterre wat skyn
Die roep van die wild
Die lied van die wind
Hier in die Bosveld
Voel ek my hart weer sing
[Verse 3]
Die kampvuur sing 'n lied onder die maanskyn (Onder die maanskyn)
Ek hoor die stilte in die Here se tuin
Die Bosveld gee my vrede, 'n rustige rus
Hier by die kampvuur voer ek my diepste lus
[Verse 4]
Bos is my kos
Die Bosveld my huis
Want hier kan ek asem haal
Onder sterre wat skyn
Die roep van die wild
Die lied van die wind
Hier in die Bosveld
Voel ek my hart weer sing
[Verse 5]
Die dag breek aan oor die vlaktes wyd
Ek voel die liefde vir hierdie land wat my lei
Want hier in die Bosveld waar ek altyd wil wees
Die Bos is my kos, my siel, my vreugde, my vlees
[Verse 6]
Bos is my kos
Die Bosveld my huis
Want hier kan ek asem haal
Onder sterre wat skyn
Ooh die roep van die wild
Die lied van die wind
Hier in die Bosveld
Voel ek my hart weer sing
[Verse 7]
Want bos is my kos
Die Bosveld my huis
Want hier kan ek asem haal
Onder sterre wat skyn
Die roep van die wild
Die lied van die wind
Hier in die Bosveld
Voel ek my hart weer sing
Ja, hier in die Bosveld
Maak dit als weer sin
Written by: Dunay van Heerden, Kurt Darren