album cover
Kenia
2.536
Afrikaans
Kenia wurde am 3. Oktober 2025 von Dkoda als Teil des Albums Pretoria veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum3. Oktober 2025
LabelDkoda
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM123

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
Sy leef soos die sterre
Opgebrande berge
Al my vriende werkloos
Iewers op my merke
[Verse 2]
In my woorde
Opgefokte oorde
Eendag as ek groot is
Verdedig ek belowe
[Chorus]
Jy het oor dit gedroom, vir drie jaar
Ek en jy het gewoon in Kenia
Oorsig - lewe's 'n stroom, in my hart
Ek wil alles breek, ek wil alles opgee vir jou
Oooh
[Verse 3]
Ek vrees groter bome
Jy was altyd oor dit
Sê my as jy terugdink
Was liefde, ek belowe
[Verse 4]
Sy's my lewe
Ingelegde vrede
Ek kom altyd eerste
In haar vind ek my rede
[Chorus]
Jy het oor dit gedroom, vir drie jaar
Ek en jy het gewoon in Kenia
Oorsig - lewe's 'n stroom, in my hart
Ek wil alles breek, ek wil alles opgee vir jou
Oooh
[Chorus]
Jy het oor dit gedroom, vir drie jaar
Ek en jy het gewoon in Kenia
Oorsig - lewe's 'n stroom, in my hart
Ek wil alles breek, ek wil alles opgee vir jou
Oooh
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, Storm Durr-Behrens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...